Podcast charts
Published by Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag. https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
On the charts
Every published chart this podcast appears in, in the snapshot behind this page. Each one links to the chart it came off.
The Mato Topic Intelligence Platform does not report this podcast as charting in a published category in this snapshot.
From the feed
The latest episodes published to this podcast’s own RSS feed. Titles and descriptions are the publisher’s.
Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda. Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl vermoor. Marli, net sestien jaar oud, oorleef met ernstige beserings. En dan kom die verhaal: ’n Gemaskerde indringer. Donker klere. ’n Aanval in die middel van die nag. Maar iets klop nie. Geen oortuigende teken van ’n inbraak nie. Geen duidelike spoor van ’n vreemdeling nie. En byna drie ure verloop voordat hulp uiteindelik ontbied word. Hoe meer ondersoekers na die bloed, die wonde, die oproepe en die tydlyn kyk... hoe meer begin die huis self ’n ander storie vertel. ’n Storie van ’n gesin wat veronderstel was om veilig te wees. ’n Storie sonder ’n eenvoudige motief. En ’n waarheid wat baie nader was as wat enigiemand aanvanklik wou glo. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #VanBredaMoorde #HenrivanBreda #CorrectionalServices #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof gemaak het op die einde van die dag. Laat ons weet wat jy dink oor die oproep in die comments!Luister gerus op ons YouTube kanaal of Spotify na die volle video of audio. (LINKS NA AL ONS PLATVORMS IS VERDER ONDER TOE BESKIKBAAR) Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #VanBredaMoorde #HenrivanBreda #CorrectionalServices #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
HOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In die oë? Of lê die antwoord dalk in die hart? Maar hoe verder hy soek, hoe duideliker word dit dat die grootste monster nie altyd die een in kettings is nie. ’n Donker, ontstellende kortverhaal oor wreedheid, skuld en die verskriklike dinge wat mense doen in die naam van antwoorde. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #MadeleinSchoombee #Shortstory #Kortverhaal
Op Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul 14-jarige dogter, Marthella, word in hul eie huis vermoor. Een familielid oorleef. Hy arriveer bebloed by die polisiestasie en vertel van onbekende aanvallers wat die plaas binnegekom het. Maar iets klop nie. In hierdie episode fokus ons nie net op die persoon wat uiteindelik skuldig bevind is nie. Ons onthou ook die mense wie se lewens daardie aand gesteel is: Deon. Christel. Marthella. Drie mense. Een huis. En ’n geheim wat reeds binne die mure gewag het. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #GriekwastadMoorde #NoordKaap #DonSteenkamp #CorrectionalServices #Plaasmoorde #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime
Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige Onder die Lamplig episodes. Ons hoop julle geniet dit. Ons is weer volgende Sondag terug met 'n nuwe episode vir julle om na te luister. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime
Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige Onder die Lamplig episodes. Ons hoop julle geniet dit. Ons is weer volgende Sondag terug met 'n nuwe episode vir julle om na te luister. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime
’n Enkele rooi skoen. ’n Meisie wat in 1987 spoorloos verdwyn het. En ’n geheim wat vir byna veertig jaar in ’n ou kartondoos gelê en wag het. Toe Rina die skoen in haar ma se huis ontdek, begin die verlede stadig oopbreek. Maar sommige mense wil nie hê sy moet vrae vra nie. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube • Tiktok As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #SouthAfricanExpats # Expats #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #LourensJoubert
Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het deur die skaduwees beweeg. Onopvallend. Berekenend. Dodelik. Agter ’n vriendelike gesig en valse beloftes het Luis Alfredo Garavito ’n spoor van verdwynings, vrees en verwoeste families gelaat. Vir jare het niemand die volle omvang van sy misdade besef nie. Toe die waarheid uiteindelik aan die lig kom, was dit erger as wat enigiemand kon dink. In hierdie episode van Onder die Lamplig stap ons deur een van die donkerste ware misdaadverhale in die geskiedenis. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #LaBestia #LuisAlfredoGaravito #Columbia #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime
n Verlore hoed. ’n Kersfeesgans. En ’n kosbare blou juweel wat glad nie dáár moes wees nie… Wanneer Sherlock Holmes ’n ou, verslete hoed ondersoek, lyk dit eers soos niks. Tot die spoor hom lei na ’n gans. En binne daardie gans? ’n Geheim wat ’n onskuldige man tronk toe kan stuur. Wie het die Blou Karbonkel gesteel? Hoe het dit in ’n Kersfeesgans beland? En hoekom is iemand bereid om alles te waag om dit terug te kry? Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #SirArthurConanDoyle #TheAdventureoftheBlueCarbuncle
Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het normaal gelyk. Hy het tussen gewone mense geloop. Hy het ’n vrou, kinders en ’n bynaam gehad wat amper vriendelik geklink het: Boetie Boer. Maar agter die naam was Stewart Wilken — een van Suid-Afrika se donkerste reeksmoordenaars. In hierdie episode kyk ons na die man agter die bynaam, die slagoffers wat nooit vergeet moet word nie, en die skrikwekkende vraag: Word monsters gebore… of gemaak? Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #BoetieBoer #StewartWilken #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker
In Johannesburg in die 1990's, het polisie gedink hulle soek twee verskillende moordenaars. Een by Wemmer Pan, en een wat kleremakers met 'n hammer aanval. Maar toe kom die skok, dit was dieselfde man, Cedric Maake, die Wemmer Pan moordenaar. 27 moorde. 133 aanklagte. 1340 jaar tronkstraf. En die ding wat help om die saak oop te breek, nie 'n dramatiese bekentenis nie, nie 'n movie moment nie, 'n lay-by slip. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #CedricMaake #WemmerPanMurders #WemmerPan #Johannesburg #SouthAfricanTrueCrime
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans#Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #SirArthurConanDoyle
Sy't 'n DVD gehuur, 'n tydskrif gekoop, en huis toe gegaan vir 'n gewone middag. 'n Paar uur later is Inge Lotz dood in haar woonstel gevind, en meer as 20 jaar later bly een vraag steeds onbeantwoord. Wie het daardie middag haar woonstel binnegegaan? Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #IngeLotz #Stellenbosch #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans#Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker
Ou Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen. Maar in Oudefontein begin mense iets raaksien in die agterste plek waar die kis normaalweg is… iets wat “dood” lyk. Tot sy vrou eendag in ’n rooi rok opduik en vrolik vir die hele dorp begin waai. En skielik besef die mense dat niemand in die dorp is meer seker wie is lewend… en wie nie. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #AfrikaansPodcast #FairyTales #LourensJoubert #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #Fables #AdultStories #Expats #Slaapstories #RadioKaroo
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #GertvanRooyen #JoeyHaarhoff #SouthAfricanTrueCrime
'n Grys winternag, 'n stil dorp, en 'n kerkklok wat presies om twee-uur uit die bloute begin lui. Spook dit in die toring, of loop 'n ou wag nog net sy rondtes? Skakel in vir hierdie episode van Oom Eldee se Wêreld en vind uit wat regtig daardie nag gebeur het. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #AfrikaansPodcast #FairyTales #LourensJoubert #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #Fables #AdultStories #Expats #Slaapstories #RadioKaroo
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans#Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker
"Ek tel van die dag af wat hulle besluit om op te gee, nie van die dag wat die 'Te Koop' bord opgaan nie," het Oom Eldee gesê. Wanneer stadsmense met groot planne en ‘n blinknuwe bakkie platteland toe trek, begin die stophorlosie tik. In hierdie episode hoor ons hoe 'n ingenieur en 'n onderwyseres van Johannesburg dink hulle gaan sommer die Klein Karoo mak maak met organiese kruie en 'n blinknuwe bakkie… Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie! Hoop jy geniet die episode. Lekker slaap. #Afrikaans #AfrikaansPodcast #FairyTales #LourensJoubert #OomEldeesewêreld #OomEldee #KleinKaroo #Welgelegen #Fables #AdultStories #Expats #Slaapstories #RadioKaroo
Ranking source
Apple Podcasts rankings via the Mato Topic Intelligence Platform.
Observed September 15, 2026. Cached outside the daily freshness window; the positions keep the date they were taken on.
Apple and Apple Podcasts are trademarks of Apple Inc., registered in the U.S. and other countries.
Pairs with
Bring this source into Mato to read its transferable patterns, then turn them into an original show for your own audience.